Skip to content

Kaapstad gaan amptelike skadebepaling doen na brand in Masiphumelele [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy gaan ‘n amptelike skadebepaling doen na die brand in Masiphumelele sodra die Brand- en Rddingsdiens die toneel opgeruim het. Dit is nog nie seker hoeveel mense geraak is nie. Die woordvoerder van die Ramp-risikobestuursentrum, Sonica Lategan, sê die aanduidings is dat tot meer as honderd strukture verwoes is:

AFR SonicanonMasiphumeleleonFire