Skip to content

Kaapstad doen beroep vir voorgesette waaksaamheid ondanks minder gevalle van kinderdiarree [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê daar was ‘n 25-persent afname in die aantal kinders jonger as vyf met diarree wat klinieke sedert Oktober verlede jaar besoek het. Daar is gewoonlik ‘n skerp toename in maagsiektes tussen November en Mei. Die burgemeesterskomitee vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die siekte kan tot ernstige komplikasies vir jong kinders lei en voortgesette waaksaamheid word vereis:

ENG FrancineonDiarrhealDisease