Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Kaapstad burgemeesterskomitee beveel verlenging van busdienskontrak aan [KLANK]

# Kaapstad se burgemeesterskomitee het die verlenging aanbeveel van die kontrak van die N2 Express-busdiens tot 30 Junie 2026. Dit sal die diens van die N2 Express-diens verseker tussen Mitchells Plain, Khayelitsha en die Burgersentrumstasie. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê dit is totdat die tweede fase van die MyCiTi-busdiens tussen die metro-suidooste en Wynberg en Claremont in werking is:

ENG RobonExtension