Skip to content

Kaapstad bou voort op vordering met CCTV-voorvalle [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê sy Metropolisie-strategiese opsporingseenheid het ‘n toename gehad in die aantal voorvalle vir drie agtereenvolgende kwartale. Dit is as gevolg van meer kameras wat installeer is. Die eenheid het van April tot Junie verlede jaar sewe-duisend-339 voorvalle aangemeld, insluitend misdaad, vandalisme en motorvoertuigongelukke. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê geslotekring-beeldmateriaal is ongelooflik bruikbaar vir ondersoeke en die vervolging van verdagtes:

AFR JPonCCTV