Skip to content

Kaapstad betrek skole by ramprisikovermindering [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Rampbestuursentrum het ‘n noodoefening gekoördineer by die Laerskool Van Riebeeckstrand in Melkbosstrand. Die noodoefening het saamgeval met die Internasionale Dag vir Ramprisikovermindering, wat jaarliks op 13 Oktober gehou word. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die skool is in die Voorsorgaksiesone omdat dit naby die Koeberg-kernkragaanleg geleë is:

AFR JPonDisaster