Skip to content

Kaapstad bekommerd oor voorvalle van verdrinking by strande [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê sewe mense het sedert die begin van Desember by strande in die stad verdrink, terwyl een persoon wat in die see vermis geraak het vermoedelik ook verdrink het. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia Van der Ross, sê dit is jammer dat al hierdie tragiese voorvalle by strande plaasgevind het wat nié toegewysde swemgebiede is nie, of buite die vasgestelde tye wanneer lewensredders aan diens is:

ENG PatriciaonDrownings