Skip to content

Justisie weerlê berigte dat NVG se toegang tot staatskapingsbewyse belemmer word [KLANK]

# Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het bewerings weerlê dat die Nasionale Vervolgingsgesag se Ondersoekdirektoraat belemmer is om ondersoeke volgens die verslag van die Staatskapingskommissie te uit te voer. Volgens News24 het die NVG vir meer as twee jaar geen toegang tot staatskapingsdata nie. Die verslag lui die NVG en die direktoraat het toegang verloor tot ‘n belangrike digitale databasis van bewyse wat deur die kommissie se ondersoekers saamgestel is. Die departement se woordvoerder, Tsekiso Machike, sê dis nie waar nie:

ENG MachikeOnStateCaptureCommission