Skip to content

Julius Malema bied steun aan Shivambu en waarsku oor meer EFF-bedankings [KLANK]

# Die leier van die EFF, Julius Malema, waarsku nog lede kan padgee na die bedanking van die medestigter en adjunkpresident, Floyd Shivambu. Malema sê Shivambu se vertrek kom na elf jaar en hoewel die party se grondwet nie toelaat dat iemand kan terugkeer nie, is Shivambu welkom om terug te keer as hy so sou besluit. Hy het lede aangeraai om verenig te bly en die party gedurende hierdie kritieke tydperk te versterk:

ENG MalemaOnResignations