# Die Stad Kaapstad sê 17 biblioteke het tans 60 inskrywings ontvang vir die kompetisie vir kreatiewe skryfwerk. Die opdrag is om ʼn verhaal oor ʼn omgewingsheld te skryf in kort of lang formaat, ʼn grafiese roman, prenteboek of roman. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, sê die kompetisie is gemik op leerders van nege tot 17 jaar en die sperdatum vir inskrywings is die 28ste:
Jongmense aangemoedig om in te skryf vir Kaapstadse biblioteek-kompetisie vir kreatiewe skryfwerk [KLANK]
ENG PatriciaonCompetition