# Johannesburg Water reken die stelsels wat verlede week geraak is deur Rand Water se beplande instandhoudingswerk, sal Woensdag weer ten volle herstel wees. Die toevoer vanaf die Eikenhof-pompstasie werk teen volle kapasiteit op een-duisend-200 megaliter. Johannesburg Water se woordvoerder, Eleanor Mavimbela, sê die verhoogde vloei verbeter ook die toevoer na die Brixton-, Hursthill- en Crosby-opgaandamme:
Speel klankgreep: ENGEleanorMavimbela