# Die Johannesburgse nooddienste sê geen beserings is aangemeld na ‘n hewige haelstorm sommige dele van Johannesburg gisteraand getref het nie. Die haelstorm wat in gebiede soos Paulshof, Rosebank, en Sandton langs die N1 snelweg aangemeld is, asook in Marlboro, het skade aan infrastruktuur en voertuie aangerig. ‘n Woordvoerder van die nooddienste, Robert Mulaudzi, sê oorstromings is Marlboro aangemeld:
Johannesburgse nooddienste op gereedheidsgrondslag na haelstorm [KLANK]