# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Mororeo, het die suksesvolle oplossing van die onlangse kontraktuele geskil met die diensverskaffer Afrirent aangekondig. Die stad se woordvoerder, Nthatisi Modingoane, sê dit maak die hervatting moontlik van belangrike dienste wat die Metropolisie lewer. Hy sê Afrirent se hok van voertuie was nie te wyte aan ‘n versuim om betalings te maak nie, maar eerder die gevolg van administratiewe ondoeltreffendheid:
Johannesburgse burgemeester kondig oplossing vir kontraktuele geskil en aanspreeklikheidsmaatreëls aan [KLANK]
ENG NthatisionResolution