# Johannesburg Water sê hy veroordeel enige opsetlike beskadiging van die stad se infrastruktuur en geweld teen sy werknemers. Dit volg nadat betogers Maandag in Lenasia-Suid ʼn vragmotor van Johannesburg Water aan die brand gesteek het. Hulle het ook die werknemers se persoonlike besittings gesteel. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê die werkers is nie fisies beseer nie:
Johannesburg Water veroordeel geweld teen werknemers en infrastruktuur [KLANK]
ENG ShabalalaOnViolence