Skip to content

Johannesburg stel fase vier van Skuldverligtingprogram bekend [KLANK]

# Die Stad Johannesburg sê sy Skuldverligtingsprogram is daarop gerig om inwoners en ondernemings wat sukkel om uitstaande munisipale rekeninge te betaal, te help. Dis ‘n eenmalige tussentrede van 12-maande wat aan munisipale rekeninghouers wat historiese skuld het, die kans op finansiële verligting bied. Fase vier van die program sal môre bekendgestel word. Die metro-woordvoerder, Poppy Louw, sê die inisiatief is deel van ‘n breër verbintenis om belastinginvordering te verbeter:

ENG PoppyonDebtRelief