# Politieke partye in die Stad Johannesburg se raad gaan nuwe speaker-kandidate aanwys na Margaret Arnold se aanstelling as die burgemeesterskomiteelid vir Finansies in burgemeester Dada Morero se nuwe kabinet. ActionSA is glo op die punt om die raad se speaker-pos in te neem, met die Gauteng-leier Funzi Ngobeni wat na verwagting hulle voorkeurkandidaat binnekort sal aankondig:
Johannesburg se raad gaan nuwe speaker benoem na Margaret Arnold se skok verskuiwing [KLANK]
ENG-NgobeniOnSpeaker