Skip to content

Johannesburg gee dringend aandag aan wateronderbrekings in Parkwood [KLANK]

# Die Stad Johannesburg sê hy werk aan ʼn plan om watertoevoer na inwoners van Parkwood en omliggende gebiede te herstel. Onderbrekings vind gereeld hier plaas en volgens berigte is 15 waterprobleme die afgelope 18 maande in dieselfde gebied herstel. Die stadsbestuurder, Floyd Brink, sê die meerderheid pyplyne is 70 jaar en ouer en die pypvervangingsprojek is veronderstel om die pype te vervang:

 ENG FloydonOutages