Skip to content

Johannesburg gaan diensverskaffer aanstel vir rehabilitasie van Kya Sands-vullisterrein [KLANK]

# Die Stad Johannesburg sê hy het met die proses begin om ‘n diensverskaffer aan te stel vir die rehabilitasie, projekbestuur en ingenieursontwerp vir ‘n Fasiliteit vir Geïntegreerde Afvalbestuur op die Kya Sands-vullisterrein. Die voorsitter van die komitee vir die Omgewing en Infrastruktuurdienste, Vhengani Munyayi, sê die projek sal oor drie jaar strek. Hy sê dit was nie maklik om die begroting vir die Kya Sands-projek goedgekeur te kry nie:

ENG VhenganionRehabilitation