Skip to content

Johannesburg-burgemeester betreur die toestand van die stad se elektrisiteitsinfrastruktuur [KLANK]

# Die burgemeester van Johannesburg, Kabelo Gwamanda sê die toestand van die stad se elektrisiteitsinfrastruktuur is betreurenswaardig, as gevolg van die druk van onwettige verbindings. City Power het begin met ladingsvermindering in verskeie gebiede van die stad om die elektrisiteitsinfrastruktuur te beskerm. Meer as 80 gebiede word geraak. Gwamanda sê die netwerk is nou op ‘n kritieke vlak as gevolg van die aanvraag, hoër as wat die toerusting kan weerstaan:

ENG GwamandaOnInfrastructure