# Die Departement van Gesondheid in Gauteng sê die hernuwing van die Johan Heyns-gemeenskapsgesondheidsentrum in Emfuleni begin vandag. Die sentrum, wat nie net die plaaslike munisipaliteit dien nie, maar ook gebiede in die Vrystaat, sal omskep word in ‘n distrikshospitaal. Die woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba, sê die gerief dien tans ongeveer agt-duisend pasiënte per maand, insluitend van nabygeleë informele nedersettings:
Johan Heyns-gemeenskapsgesondheidsentrum gaan omgeskakel word in ‘n distrikshospitaal [KLANK]
ENG MotalataleonConverting