Skip to content

Joburg Nooddienste ontvang meer as een-duisend oproepe vir brandvoorvalle [KLANK]

# Die Johannesburgse Noodbestuursdienste sê hy het die afgelope boekjaar altesaam een-duisend-883 oproepe vir brandvoorvalle ontvang wat tot 303 sterftes gelei het. Een-duisend-839 geboue in die middestad is geïnspekteer en 643 het nie aan munisipale regulasies voldoen nie. ‘n Woordvoerder van EMS, Xolile Khumalo, sê die burgemeesterskomiteelid vir Openbare Veiligheid, Mgcini Tshwaku is vandag in Kya Sands om die Winterveiligheidsprogram ‘n hupstoot te gee:

ENG XolileonFireincidents