Skip to content

JMPD arresteer 168 motoriste vir bestuur onder die invloed [KLANK]

# Die Johannesburgse Metro-polisie het verlede week 168 motoriste in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol. Dit het gebeur tydens patrollies, in reaksie op klagtes en tydens geteikende operasies. Die departement bly vasberade om padveiligheid af te dwing en die wet toe te pas. Motoriste word aangemoedig om verantwoordelike keuses te maak en nie te bestuur nadat hulle gedrink het nie. Woordvoerder Xolani Fihla lig die ernstige risiko’s uit van bestuur onder die invloed, wat insluit ongelukke, beserings en sterftes:

ENG-FihlaOnDriving