# Die Amerikaanse Republikeinse visepresidentskandidaat, JD Vance, en sy eweknie van die Demokrate, Tim Walz, het tydens die visepresidentsdebat kwessies soos immigrasie, aborsie en die 6 Januarie-aanval op Capitol Hill bespreek. Vance het visepresident Kamala Harris herhaaldelik oor grenskwessies gekritiseer terwyl Walz ontevrede was oor oudpresident Donald Trump se siening oor aborsieregte. Walz het Trump as leuenaar uitgemaak wat volgens hom waarhede verwerp waarmee hy nie saamstem nie. Dit sluit in dat Trump volhou hy het 2020 se verkiesing gewen:
JD Vance en Tim Walz takel immigrasie, ekonomie en 6 Januarie in debat [KLANK]
ENG WalzOnElections