Skip to content

Jacob Zuma-stigting praat met prokureurs en politieke strukture oor uitskop uit ANC [KLANK]

# Die Jacob Zuma-stigting sê hy sal met politieke strukture en regsraadgewers beraadslaag oor oudpresident Jacob Zuma se uitsetting uit die ANC. Zuma is in Julie uitgeskop vir die verbreking van afdeling 25 van die grondwet van die ANC deur die MK-party te steun toe hy nog ‘n lid van die ANC was. Zuma se woordvoerder, Mzwanele Manyi, het aan Newzroom Afrika gesê Zuma is nie ‘n regverdige kans gegee om sy saak voor te lê nie:

ENG-ManyiOnZuma