Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

IVP veroordeel ANC KZN-voorsitter se ontwrigting van premier se toespraak [KLANK]

# Die IVP het die voorval veroordeel waartydens die ANC-voorsitter in KwaZulu-Natal, Siboniso Duma, die mikrofoon gegryp het by ‘n regeringsgeleentheid ter herdenking van koning Dinuzulu kaCetshwayo se dood. Duma se daad word blykbaar gesien as weerstand teen koning Misuzulu kaZwelithini se besluit om Thulasizwe Buthelezi as tradisionele premier aan te stel. Die IVP-president, Velenkosini Hlabisa, het Duma se optrede as skandelik en beledigend vir die Zoeloe-monarg en die hele Zoeloe-nasie beskryf:

ENG-HlabisaOnDuma