Skip to content

IVP-leier verwelkom Ramaphosa se voorneme om sukkelende munisipaliteite te help [KLANK]

# Die IVP-leier en minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê hy verwelkom president Cyril Ramaphosa se belofte dat sukkelende munisipaliteite bygestaan sal word. Die president het gisteraand in sy toespraak by die parlementsopening in Kaapstad gesê die regering wil stabiliteit bring na metro’s se bestuur en dienslewering hertel. Hlabisa sê wanfunksionele munisipaliteite sal reggestel word:

ENG HlabisaOnMunicipalities