# Die IVP-leier, Velenkosini Hlabisa, doen ‘n beroep op die regering om beslissend op te tree en die waterkrisis in die land op te los. Hy sê die land het ‘n omvattende hersiening en uitbreiding van die waterinfrastruktuur nodig, insluitend damme, suiweringsaanlegte en verspreidingsnetwerke. Die belegging moet ‘n nasionale prioriteit wees en en moet doeltreffend uitgevoer word. Hlabisa sê regeringsinstellings verantwoordelik vir waterbronne moet goed bestuur word en korrupsievry wees:
IVP-leier doen beroep vir optrede om waterkrisis in SA op te los [KLANK]
ENG-VelenkosinionWater