Skip to content

Israel sê Hamas voer oorlog vanuit burgerlike gebiede [KLANK]

# Die Israelse Weermag sê hy pas sy operasies aan sodat daar die minste gevaar is vir burgerlikes in Gaza. Die oorlog het ontstaan toe Hamas Israel aangeval en een-duisend-200 mense, meestal burgerlikes, vermoor en sowat 250 gyselaar geneem het. As gevolg van Israel se teenreaksie in die Hamas-beheerde Gaza-strook, is minstens 35-duisend-386 Palestyne dood. ʼn Woordvoerder van die Israelse Weermag, Daniel Hagari, sê die oorlog is nie teen die mense van Gaza nie, maar teen Hamas:

ENG HagariOnHamas