Skip to content

Israel sê Al-Shifa-hospitaal is moontlik die hartklop van Hamas [KLANK]

# Die Israelse Weermag sê die Al-Shifa-hospitaal is dalk die hartklop van Hamas. Die Israelse Weermag het ‘n presisie en geteikende operasie teen die terreurgroep by die hospitaal in Gaza uitgevoer. Israel sowel as die VSA beweer dat Hamas ‘n bevelsentrum ónder die Al-Shifa-hospitaal het, maar Hamas ontken dit. Die Israelse Verdedigingswoordvoerder, Peter Lerner, het aan CNN gesê, die doel is om Hamas uit te snuffel waar hulle ookal skuil en die hospitaalkompleks is die middelpunt van hul bedrywighede: