# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê daar is twee praktiese stappe om swart ekonomiese bemagtiging se verkrygingspremies te verminder wat minister van Finansies, Enoch Godongwana, nou kan neem om ʼn BTW-verhoging te vermy. Hy kan SEB-voorkeurpremies deursigtig maak en premies in openbare verkryging tot nul-rand verminder. Gabriel Crouse van die instituut sê die vermorsing weens korrupsie wat met die premieverkrygingstelsel verbind word, beloop jaarliks sowat 133-miljard-rand:
IRR vra minister Godongwana om SEB-premies en BTW-las op armes te verlig [KLANK]
ENG GabrielonBEE