Skip to content

IRR sê Kommissie vir Gelyke Indiensneming moet sy rasseklassifikasie-reëls verduidelik [KLANK]

# Die Instituut vir Rasse-aangeleenthede het die Kommissie vir Gelyke Indiensneming skriftelik versoek om redes te verskaf hoekom hy steeds apartheids-era rasseklassifikasies gebruik. Suid-Afrika se post-apartheidregering vereis steeds deur verskeie wette soos die Wet op Diensbillikheid en instellings soos die kommissie, dat mense volgens vier rassekategorieë geregistreer moet wees. Makone Maja van die instituut sê die kommissie behoort rasseklassifikasie te verwerp:

ENG MajaOnClassification