Skip to content

Inwoners van Tshwane gewaarsku teen erge donderstorms [KLANK]

# Die Tshwane-nooddienste het gewaarsku teen erge donderstorms wat oorstromings, hael en sterk wind kan meebring. Inwoners word aangeraai om binnenshuis te bly, nie naby aan metaalvoorwerpe te kom nie en nie skuiling onder bome te soek nie. Die woordvoerder, Charles Mabaso, het mense ook aangeraai om paaie wat verspoel is te vermy en om noodgevalle onmiddellik aan te meld:

ENG-MabasoOnStorms