Skip to content

Instituut vir Rasseverhoudinge sê voorgestelde transformasiefonds van R100-miljard is ongrondwetlik [KLANK]

# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die voorgestelde transformasiefonds ter waarde van 100-miljard-rand is ongrondwetlik. Die fonds, wat die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau aangekondig het, is gemik op die befondsing van ondernemings in swart besit en maatskappye sal vereis word om deur middel van Swart Ekonomiese Bemagtigingskodes by te dra, of uitgesluit word van staatstenders. Die instituut se woordvoerder, Michael Morris, sê die fonds stel rasgebaseerde voorkeure voor billike ekonomiese beleide, wat slegs ‘n polities-verbonde elite bevoordeel en ongelykheid vererger:

ENG MorrisOnFund