# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, sê instandhouding aan die tonnels van die Lesotho Hoogland Waterprojek sal waterbeskikbaarheid verbeter. Hy het tydens ʼn inspeksie in die Vrystaat verwys na die rol van die tonnel om Gauteng via die Vaalrivier van water te voorsien. Die tonnel is tot Maart 2025 vir roetine-instandhoudingswerk gesluit. Mahlobo vra geduld ten spyte van die voortgesette wateruitdagings:
Instandhouding aan tonnels van Lesotho Hoogland-waterprojek sal waterbeskikbaarheid verbeter [KLANK]
ENG-MahloboOnTunnel