# Beamptes van Kaapstad se verkeers- en metropolisie-departemente het die afgelope week 105 mense weens dronkbestuur gearresteer. Dis meer as drie keer soveel as verlede week se 27. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die Openbare Noodkommunikasiesentrum het verlede naweek een-duisend-823 voorvalle aangemeld. Hy sê dit sluit in 119 gevalle van aanranding, 424 mediese oproepe, 231 klagtes oor geraas, 87 van huishoudelike geweld en 60 voorvalle waarby voertuie en voetgangers betrokke was:
Inhegtenisneming weens dronkbestuur verdriedubbel die afgelope week in Kaapstad [KLANK]
AFR JPonDrunkDrivingArrests