Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Ingenieurs aangemoedig om te help met die bou van ‘n sterker Kaapstad [KLANK]

# Kaapstad se onder-burgemeester, Eddie Andrew, sê ingenieurs en hulle vennootskappe met die regering sal ‘n noodsaaklike rol in die snelgroeiende ontwikkeling van die stad en sy toekoms speel. Hy het gister die Indaba van die Raadgewende Ingenieurs van Suid-Afrika toegespreek. Andre sê Kaapstad is die spilpunt vir innovering en tegnologie in die land en die gebruik van die innovering om sommige van die stad se ingewikkelde maatskaplike-ekonomiese probleme te takel, is noodsaaklik:

ENG EddieonEngineers