# Gift of the Givers gaan ‘n gemeenskap naby Simondium in die Paarl in die Wes-Kaap die week te hulp snel. Hulle is Kersfees dakloos gelaat toe ‘n brand meer as 70 huise vernietig het. ‘n Woordvoerder, Ali Sablay, sê hulle het reeds die mees onmiddellike ondersteuning by die Brickfields-informele nedersetting verleen waar byna 300 mense geraak is. Hulle gaan die week ingryp en langtermynverligtingshulp verleen aan huishoudings soos die van die Kalla-gesin:
Speel klankgreep: ENG AliSablayONPaarlDonation