Skip to content

Hooggeregshof in Durban wys Panday borgtogappèl van die hand [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Durban het Toshan Panday se appèl om borgtog van die hand gewys. Daar is 27 belastingverwante aanklagte ter waarde van 7,5-miljoen-rand teen hom en Panday word as ‘n vlugrisiko beskou nadat hy vals inligting oor sy reisplanne verskaf het. Die Ondersoekdirektoraat se woordvoerder, Henry Mamothame, het die uitspraak verwelkom. Panday se saak sal op 24 Oktober 2024 weer in die die hof wees, en word verbind met korrupsiebewerings waarby agt ander beskuldigdes ook betrokke is:

ENG-MamothameOnPanday