# Die uitvoerende hoof van Umalusi, Mafu Rakometsi, sê hul plig as die kwalifikasiereguleerder is om te verseker hoëgehalte-onderwys word in die privaat en openbare sektore gehandhaaf. Umalusi het die vrystelling van die 2022 nasionale eksamenuitslae goedgekeur. Rakometsi sê die belangrikste begunstigdes van Umalusi se werk is die leerders:
Speel klankgreep: ENG CriticalTask