# AfriForum het die uitspraak in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria verwelkom wat die Departement van Basiese Onderwys se besluit om nie die matriekuitslae op mediaplatforms te publiseer nie, omkeer. Die bestuurder van Onderwysregte by AfriForum, Natasha Venter, sê dit is in openbare belang om hierdie inligting te deel:
Speel klankgreep: AFR AfriforumOorResultate