Skip to content

Stad Kaapstad werk om risiko van kragonderbrekings te verminder [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê sy winter-terugsnoeiwerk verseker dat kragonderbrekings weens bome wat omwaai en takke wat afbreek tot die minimum beperk word. Stormweer dra gewoonlik by tot kragonderbrekings weens bome en takke wat op kraglyne en krag-infrastruktuur val. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Beverley van Reenen, sê die terugsnoei naby kraginfrastruktuur is noodsaaklik vir die veiligheid en betroubaarheid van die stad se krag-infrastruktuur:

ENG BeverleyonStormy