# Die Stad Kaapstad het Vervoermaand afgeskop met ‘n paneelbespreking by die Burgersentrum oor die Moederstad se verkeersverknorsing. Die metro se omvattende geïntegreerde vervoerplan vir 2024 toon 89-persent van pendelreise in Kaapstad is per pad. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Beweeglikheid, Rob Quintas, sê dit is onvolhoubaar en onbekostigbaar vir die metro se adminstrasie en vir inwoners:
Paneelbespreking oor verkeersopeenhopings in Kaapstad [KLANK]
ENG RobConundrum