# Die Nasionale Seereddingsinstituut sê hengelaars en alle ander mense wat die naweek gaan visvang moet veiligheidvoorsorgmaatreëls tref omdat springgety die naweek verwag word. Die woordvoerder van die NSRI Craig Lambinon verduidelik wat gebeur:
Speel klankgreep: ENG NSIR spring-tides
Lambinon gee ook trekstroom-veiligheidswenke:
Speel klankgreep: END NSRI Reef current safety