# Die vakverbond Cosatu verwelkom die geringe verbetering in indiensneming wat in die vierde kwartaal van 2024 aangeteken is. Die totale aantal werkende mense in Suid-Afrika het van Desember 2023 tot Desember 2024 met 91-duisend gedaal. Volgens Statistiek Suid-Afrika se kwartaallikse indiensnemingstatistiek het voltydse werksgeleenthede met 26-duisend afgeneem en deeltydse werksgeleenthede met 65-duisend. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die hoë werkloosheidsyfer is steeds kommerwekkend:
Cosatu verwelkom geringe verbetering in indiensneming [KLANK]
ENG SabelaOnUnemployment