Skip to content

ActionSA eis ondersoek na meer as R4-miljoen bestee by Helen Joseph-vrouehostel [KLANK]

# ActionSA in Johannesburg vra ‘n dringende ondersoek na die dak- en plafon-installering by die Helen Joseph-vrouehostel in Alexandra. Die Menslike Nedersettingsdepartement van die metro sê hy het meer as vier-miljoen-rand aan die installering bestee. Omphemetse Matabane van ActionSA sê die werk wat by die gerief gedoen is reflekteer nie die bedrag was bestee is aan die projek nie en daar is vermiste inligting op die faktuur:

ENG OmphemetseonHostel