Skip to content

Nuwe Durbanse Strandkafee is ‘n sleutel toerismebate [KLANK]

# Die burgemeester van eThekwini Cyril Xaba sê die bekendstelling van die Durbanse Strandkafee is nog ‘n aansienlike mylpaal in die metro se poging om die strandfront as ‘n sleutel toerisme-bate te ontwikkel. Die eiendom was deel van die eerste groep persele wat in 2021 adverteer is nadat die eThekwini Munisipale Raad die Proaktiewe Grondvrystellingstrategie aanvaar het. Xaba sê die herontwikkeling het ‘n ikoniese toeristebestemming op die strandfront geskep:

ENG CyrilonBeachCafé