Skip to content

ANC verwelkom afkondiging van verkiesingsuitslae in Mosambiek [KLANK]

# Die ANC neem kennis en verwelkom die amptelike afkondiging van Mosambiek se verkiesingsuitslae deur die Grondwetlike Raad. ANC-woordvoerder Mahlengi Bhengu-Motsiri sê as ’n jarelange bondgenoot en vennoot van die mense van Mosambiek, bevestig die party sy respek vir die grondwetlike proses en instellings wat demokrasie in die streek beskerm. Die ANC versoek alle politieke partye, belanghebbendes en burgers in Mosambiek om die afgekondigde uitkoms te respekteer en eenheid en nasionale ontwikkeling voorop te stel:

ENG MahlengionMozambique