# Die Stad Tshwane stel vandag, in samewerking met die Gautengse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, die veldtog vir 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders bekend. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê Tshwane se metropolisie gaan as deel van die bekendstelling ‘n optog hou. Dit sal by Burgerspark begin en by die Vrouemonument in Lilian Ngoyistraat eindig:
Speel klankgreep: ENGLindelaMashigo