Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Herman Mashaba vergader met studente van Camblish Training Institute [KLANK]

# ActionSA se leier, Herman Mashaba, vergader vandag met studente aan die Camblish Training Institute in Johannesburg. Die doel is om hulle probleme met fondse eerstehands te verneem, en die party se plan om Suid-Afrika se gebroke onderwysstelsel reg te ruk met hulle te deel. ActionSA se woordvoerder, James de Villiers, sê gedeelde voorspoed en ekonomiese groei kan net bereik word wanneer alle landsburgers deur gehalte-onderwys bemagtig word:

ENG JamesonExclusion