Skip to content

Hemel-en-Aarde-pad met stop/ry vir verkeer heropen [KLANK]

# Die Hemel-en-Aarde-pad tussen Sandbaai en Caledon in die Wes-Kaap is met ʼn stop/ry-funksie vir verkeer heropen. Die pad is gesluit nadat verwoestende storms die provinsie oor die Erfenisdag-langnaweek getref het. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê hulle verwag dit sal nog lank duur voordat verkeer weer in albei rigtings toegelaat sal word. Hy sê tydelike sluitings sal hoogs waarskynlik in die toekoms tydens die herbouwerk ingestel word: