Skip to content

Groeiende aantal Suid-Afrikaanse jeugdiges ondersoek internasionale werksgeleenthede [KLANK]

# ʼn Groeiende aantal Suid-Afrikaanse jeugdiges ondersoek internasionale werksgeleenthede. Dit is as gevolg van die land se hopelose werkloosheidskrisis. Met ʼn kommerwekkende koers van 60-persent, dra faktore soos trae ekonomiese groei, misdaad en korrupsie by tot die krisis. ʼn Woordvoerder van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap, Lwaphesheya Khoza, moedig jong werksoekers aan om gebruik te maak van JA Connect. Volgens haar is dit ʼn wolkgebaseerde platform wat daarop gemik is om jong talent uit Afrika in verbinding te stel met globale werksgeleenthede:

ENG-KhozaOnJobs